Foto 1 van 4
NOG KOFFIE
Roosterbrand · Medium-donker
’n Ryk, gebalanseerde koffie met diepte en karakter. Sjokolade en karamel lê aan die basis, met sagte vrugtige note wat deurkom en ’n gladde, soet nasmaak.
- Aflewering
- Gratis aflewering R750+
- Roosterbrand
- Ons rooster nadat jy bestel het, nie voor nie. Dit beteken jou sak is gewoonlik binne 'n dag of wat na roostering op pad na jou toe.